***Client Reviews***

 

Please feel free to leave a comment below with regards to my photography and service delivery.

Posts from Facebook:

Dominique Blommietjies du Plessis “Dankie martz. Ons is so happy met ons fotos en kan nie wag v d trou dag nie!!!”


 Angeline Huyser “Ek wil net sê jy mag maar!! Baie baie dankie vir ons stunning fotos en die DVD is absolutely beautiful, ons LOVE dit! Thank you for your professional service and final product. I will definitely recommend you to anyone!”


Norishka Stevens Tevrede is nie die woord nie!!! Jy is geseën met ń wonderlike talent ek kan nie wag vir ons volgende shoot nie!!! Ek weet sommer dit gaan stunning wees soos altyd.Dankie dat jy mens so gemaklik laat voel tydens shoots. Ek sal jou aanbeveel vir ALMAL!!!”


Monica Verster “Dis ongelooflike mooi fotos. Jy is gebore om die tipe werk te doen. jy is fantasties.. ek kon ook nie gevra het vir n beter shoot nie. jyt vir jessica so mooi laat saamwerk. en elke foto is perfek. ekke sal vir my en die gesin ook n sessie saam moet boek.”

Leneque Serfontein Van Niekerk “Ons is mal oor ons fotos. Even my man verander kort kort sy profile met ‘n nuwe een. Kan nie wag vir ons volgende shoot by jou!!”

Liezel Viljoen “Love ons fotos!!!!! Dankie jy!”

Vennessia Bekker “Die fotos is STUNNING verby!!! Dankie vir al jou moeite kan nie wag om weer n shoot by jou te doen nie!!! Xxx”

Ilze Carstens Jarvis‎Martie is ‘n passievolle mens en daai passie vang sy vas in wat sy deur haar kameralens sien. Dis wonderlik om te weet dat Martie my spesiale dag gaan vasvang in tyd. Ek is in gooie hande en haar werke getuig van dit. Jy is tops!!”

Engela Booysen‎Martie, baie dankie vir die wonderlike ervaaring, ons het dit ongelooflik geniet en kan nie ophou kyk na al ons awesome fotos nie!”

Chantel Bezuidenhout “Baie dankie martie, my fotos is stunning en kan nie wag om alles te sien nie, ek sal defentief weer van jou dienste gebruik maak”

Engela Booysen‎ “Hallo Martie Botes, baie dankie weereens vir wonderlike diens wat ons van jou ontvang het. Die fotos lyk ‘stunning’! Ons kan nie ophou kyk nie! Kan nie wag vir die volgende keer nie!”

Advertisements

5 thoughts on “***Client Reviews***

  1. Martie, baie dankie dat jy my kleinseun se Partytjie so spesiaal gemaak het. Die fotos is stunning. Met al die fototjies sal ons die partytjie nie gou vergeet nie. Dankie vir die “extra Mile” wat jy geloop het om die mammas, pappas en die oumas ook te betrek. Dit was die beste kinderpartjie ooit. Ek sal jou definitief vir enige funksie aanbeveel.

  2. Thank you Martie for our beautiful family photo shoot…the photo’s were extraordinary and stunning.
    I will definitely recommend you to every one I know.
    Awesome service indeed!

  3. Hi
    Thank you so much for the most beautiful photos albums and cd for my daughters 16 party.
    Everything was received so fast great service
    I would recommend you to everyone
    Thanks Martie you the best

  4. Thank you sooooo much for the amazing and beautiful pictures
    Great and quick service
    My daughter is so happy for her pictures
    You the best Martie and you really show a passion towards your work
    Thanks

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s